George Russell

George Russell
Russell in 2021
Russell in 2021
Geboortedatum 15 Februarie 1998 (1998-02-15)
Geboorteplek King's Lynn, Norfolk, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brit
Ou span(ne) Williams-Mercedes
Span in 2024 Mercedes
Motornommer 63
Inskrywings 120 (120 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 2
Podiums 13
Loopbaanpunte 597
Voorste wegspronge 3
Vinnigste rondtes 8
Eerste F1-wedren 2019 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2022 São Paulo Grand Prix
Laaste wen 2024 Oostenrykse Grand Prix
Laaste inskrywing 2024 Italiaanse Grand Prix
Laaste seisoen 2023
Verlede jaar plek 8ste (175 punte)

George Russell (gebore 15 Februarie 1998) is 'n Britse professionele motorrenjaer wat aan Formule Een Grands Prix deelneem. Hy het in 2022 by die Mercedes AMG fabriekspan aangesluit in die plek van die Finse renjaer Valtteri Bottas, wat na Alfa Romeo vertrek het.

Hy het tot 2021 vir die Williams-Mercedesspan deelgeneem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy